Tuesday, December 30, 2008

30 Desember 2008 - Willie se eerste sober verjaarsdag! Wat 'n dankbaarheid om dit te kan sê. Hoewel hy ver in Taiwan is, kan ons gereeld met Skype kommunikeer, en dis een groot voorreg en fees. 'n Ouer vra mos niks meer as dat dit goed moet gaan met sy kinders nie - op alle gebiede. Soberheid is 'n goeie en groot begin! Dankie, dankie, dankie!

1 comment:

absolutwillie said...

Baie, baie dankie Mamma! Muxi se blog het my hart sommer erg vol vandag.

Boksevol liefde,
Willie