Saturday, December 20, 2008

Laventelbos


So is die Laventelbos ook nou beset. Na harde werk, en op-die-nippertjie afronding, kuier die drie gesinne vanaf Kimberley se wêreld nou lekker by die see. Die foto's vertel hul eie storie.